Robert Taylor (akteur)

Robert Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Spangler Arlington Brugh
Geboorte (1911-08-05)5 Augustus 1911
Sterfte 8 Junie 1969 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1934–1968
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Taylor (5 Augustus 1911 – 8 Junie 1969) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Waterloo Bridge (1940), Johnny Eager (1941), Quo Vadis (1951), en Quentin Durward (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy